Modulekode | ANA 247 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Regionale benadering tot menslike anatomie. Kadawerdisseksie van die boonste en onderste ledemate, rug, toraks, abdomen, bekken, perineum en genital gebied. Anatomiese tegnieke. LW: Hierdie module is nie oop vir alle studente nie, en mag slegs deur BSc: Mediese Wetenskappe student geneem word. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | ANA 121, ANA 122 en CMY 127 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Anatomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App